Regsake
CategoryVaders kan 10 dae verlof neem
Vaders sal voortaan 10 dae vaderskap-verlof kan neem met die geboorte van hul baba nav ‘n private ledewysiging in die parlement oor vader…
Moet jy op die pad-skouer ry as ander kar jou wil verbysteek?
‘n Hoenderhaan in die beskuldigdebank?
Historiese hofsake oor die eienaarskap van perde in oorlogstyd.
‘n Vrou se reg op pensioenfo…
Regsaspekte met bestuur van sportstadions
FNB Stadion in Nasrec, langs Soweto, met plek vir byna 95 000 mense.
Die era van professionele sport het gelei tot nuwe vertakkings v…
As ‘n werker elke Vrydag siekverlof neem…
Het jy probleme met werkers wat gereeld op Maandae en Vrydae siekteverlof neem? Igna Klynsmith beantwoord vrae oor dié netelige kwessie.
…
Wat is inwoners van deeltitelskemas se regte?
Wat behels die verpligte registrasie van deeltitelskemas by die ombudsman, en is ‘n alternatiewe manier om geskille en dispute tussen inw…
Regsake: humor en vreemde misdade
Ian Wessels en Igna Klynsmith sluit die jaar af met ‘n mengsel van humoristiese bydraes van ander juriste en geweld.
As jy gedink het …
Regsake: Grondonteiening en nuwe dagga-wet
Igna Klynsmith bespreek…
Regsake: Hoe kry ek my naam van die swartlys?
Wat is skuldberading, vrywillige boedeloorgawe en besigheidsredding? Wat beteken dit om onder administrasie geplaas te word?
Hoe dit …
Alles oor boedels en testamente
Volker Kruger is vir die volgende paar weke hier om vrae te beantwoord oor boedels en testamente. Vandag behand…
Arbeidsreg: wat jy moet weet
Wanneer is ‘n handels-ooreenkoms afdwingbaar?
Politici wat met banke inmeng, oortree wette
Poltici se inmenging in banke se sake is ‘n oortreding van plaaslike en internasionale bankwetgewing, het duidelik op Praat Saam gebl…
Alles wat jy moet weet oor testamente
Wie kan ‘n eis instel teen ‘n boedel? Wie mag eksekuteur wees van ‘n boedel? Is ‘n lewende testament regs-afdwingbaar?
Volker Kruger s…
Só moet myngroepe (jou) grond rehabiliteer
As ‘n myngroep op jou plaas myn, is die kans skraal dat die bo-grond goed gerehabiliteer gaan word.
Die staat is die custos oftew…
Egskeiding: Bereken aanwas só
Hoe word die aanwas bereken by die ontbinding van huwelike waarop dit van toepassing was? Dié strydpunt in baie egskeidings word in Regsa…
As jou selfoondata verval…
Maandag 20 Augustus 2018 – Baie selfoongebruikers is vies omdat gekoopte databondels dikwels verval. Mag selfoondiensverskaffers jou …
Troeteldiere in deeltitel-komplekse?
Prokureur Johande Ehlers vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink of trustees troeteldiere in ‘n deeltitelkompleks kan verbied.
-
…
Mag skoliere getoets word vir verbode middels?
Mag alkohol op ‘n skoolterrein wees? Mag skoliere getoets word vir verbode middels? Dís enkele vrae wat Paul Colditz, die bestuurshoo…
Godsdiens en ander regsaspekte wat skole en beheerliggame raak
Vrye godsdiensbeoefening in skole, en die aanspreeklikheid vir die betaling van skoolgelde waar die skolier se ouers vervreem is.
Dít …
Jy het mynregte nodig om sand te ontgin
Het jy geweet jy het ‘mynregte’ en toestemming van die staat nodig om sand op jou eie grond te ‘ontgin’? Of dat daar verskillende soorte …
Wat beteken jou swygreg?
In Amerikaanse TV-reekse word dikwels verwys na ‘Taking the Fifth” as die karakter sy swygreg uitoefen. Wat beteken ‘n mens se swygreg te…
Hoe werk ‘double jeopardy’?
In Regsake is die volgende bespreek:
– Die beginsel van ‘double jeopardy’: dat ‘n mens nie twee keer vir dieselfde oortreding vervolg …
Regsake: Mag ek my deeltitel-woonstel as vakansieverblyf uithuur?
Mag jy jou deeltitelwoonstel as vakansieverblyf uithuur? Dít is een van die regsaspekte wat Igna Klynsmith bespreek in Regsake, aangebied…
Watter regsbeginsels geld vir skole se beheerliggame?
Watter regsbeginsels geld vir skole se beheerliggame?
Paul Colditz, bestuurshoof van FEDSAS ( die nasionale verteenwoordigende organis…