Regsake
Category‘n Plig om vloedskade te verhoed?
- Die gebruik van vuurwapens op kleinhoewes;
- vervolgsieke mense wat oor alles wil “prosedeer”;
- ‘n munisipaliteit se plig om skade…
Handelsmerke, patente & kopiereg
Rina Gunter sluit aan by Ian Wessels en Igna Klynsmith om te gesels oor onregmatige mededinging, handelsmerke en patente.
- Laai Af…
Regsake: Kriminele rekord, mynbou en sterftevoordele
Wanneer is ‘n mens verplig om ‘n misdaad te rapporteer?
Hoe kan jy jou kriminele rekord weer skoon kry?
Wanneer moet die minister t…
Kind se mening in toesig-geding belangrik
Igna Klynsmith bespreek ‘n dominee se kwelling oor ‘n drankwinkel wat langs sy kerk wil open.
Wat behels die wetgewing oor die verkoop…
Wat presies is haatspraak?
Wat het die onlangse Appèlhofsaak verander aan die definisie van haatspraak?
Is dit skending van kopiereg as jy net ‘n paar sekondes v…
Regsaspekte oor Afdanking van huiswerkers
Wanneer haar man onverwags te sterwe kom, word die weduwee dikwels uitgebuit in die emosionele tydperk van rou wat daarop volg. Igna Klyn…
Kan ouers wat hul kind pak slae gee, vervolg word?
Kan ouers wat op grond van hulle geloof lyfstraf op hul kinders by die huis toepas, vervolg word?
Wat gebeur as iemand wat onderhoud b…
Vakbondleiers en betogerskade
Is vakbondleiers aanspreeklik vir skade wat hulle lede tydens betogings aanrig?
As jy geld van ‘n ryloper aanvaar, kom dit nie daarop …
Wie betaal vir skade op skoolgrond?
Wat gebeur met jou aandele in ‘n privaatmaatskappy wanneer jy te sterwe kom?
Wat is die invloed van sakeredding op regsaksies en borge…
Trou jy binnekort?
Trou jy binnekort? Igna Klynsmith verduidelik die aanwasbedeling en watter bates daarvan uitgesluit sal wees.
Hy werp ook lig op aktua…
Om vuurwapens te bemaak…
Igna Klynsmith praat met Ian Wessels oor
- die erf van vuurwapens;
- die implikasies daarvan om as getuie te teken;
- die gevolge va…
Heraanstelling ná onregverdige ontslag?
- Word die eksekuteursgelde van 3,5% op die volle gemeenskaplike boedel bereken, of net op die oorledene se helfte?
- Wat is die versk…
Motorhandelaar moet koper se geld teruggee
Nuwe karre te koop.
Igna Klynsmith gesels oor die
- dokumentasie wat nodig is om wildsvleis te vervoer;
- hofsake wat ‘n motorhan…
Het plaaswerkers die reg om hul familie op plaas te begrawe?
- Kan ‘n skuldeiser self die oorlede skuldenaar se boedel aanmeld as niemand dit doen nie?
- Word nuwe howe geskep om aan die toenemen…
Padwoede kan jou duur te staan kom
Padwoede
Jou padwoede kan jou duur te staan kom.
In Regsake gee Igna Klynsmith
- raad aan ‘n vrou wat wil seker maak dat haar k…
Laat uitkeerpolis aan jou sedeer
Wat behels ‘n nuwe ombud vir banke?
Watter raad is daar vir ‘n vrou wie se eks-man gesê het die opbrengs op sy uitkeerpolis gaan steed…
Mag jou kind van sport uitgesluit word weens agterstallige skoolgeld?
Igna Klynsmith bespreek die volgende regsvrae:
- Is die gemeenskaplike boedel gebonde as die een gade alleen borg teken?
- Wanneer ka…
Is doodstraf ‘n afskrikmiddel?
Daar was onlangs baie oproepe om die doodstraf weer in te stel omdat mense glo dit sal as afkrikmiddel vir misdaad dien, maar is die aann…
Regskwessie vir saamwoon-paartjies
- Wat is geografiese aanwysers?
- Hoe werk BTW op agentekommissie?
- Raad vir paartjies wat saamwoon,
- Wat behels die hofsaak van …
Regsake: Dagsorgsentrums, mynregte en bootcamp-beserings
Igna Klynsmith gesels oor die pligte van die eienaars van dagsorgsentrums vir kinders, mynregte op grond waarop inheemse stamme woon, en …
Vinnige regsadvies by ‘n braai?
- Hoe werk dit as mense by sosiale geleenthede “net gou” regsadvies by prokureurs soek?
- Mag afskrifte van elektroniese dokumente as …
Regskwessies oor onderhoud
Riëtte Oosthuizen spesialiseer in egskeidings en onderhoud. Sy sluit aan by Ian Wessels en Igna Klynsmith en beantwoord onder die volgend…
Oppas vir gladdebek troubeloftes
‘n Vrou vertel hoe ‘n man se troubeloftes haar oortuig het om haar huis en motor te verkoop. Was sy net naïef, of watter regsmiddels is t…
Regskwessies oor aftree-oorde, eiendomsagente…
Igna Klynsmith beantwoord dié en die vol…