Skrywers en Boeke
CategoryMeer oor die Bookerpryswenner Samantha Harvey en haar boek Orbital
Ilse Salzwedel gesels met Bettina Wyngaardt oor WAT SÊ BETTINA, ‘n bundel met ‘n keur uit haar Litnet-rubrieke. Joernalis AJ Opperman ver…
Skrywers en Boeke: Taiwan Travelogue; If I must die; Into the uncut grass; Die Onsigbare
Ilse Salzwedel praat met P.J.O. Jonker oor sy debuutroman, DIE ONSIGBARE. Nadine Petrick (LAPA) en Helene Coetzee (Pan McMillan) gesels o…
Sakejoernalis gesels oor sy boeke oor Christo Wiese, Koos Bekker en Capitec
Sakejoernalis TJ Strydom gesels oor sy boeke oor drie leiers in die sakewêreld: Christo Wiese (RISIKO EN RYKDOM), Koos Bekker (BEKKER’S B…
Skrywers en boeke Bonuspotgooi: Breyten Breytenbach
Luister na uittreksels uit twee Vers en Klank-programme, wat deur wyle Margot Luyt saamgestel is.
In die eerste een, wat in 2015…
Bekyk die Knysna-bos deur die oë van Dalene Matthee
AJ Opperman onthou die lewe en werk van Dalene Matthee, wie se geboortedag ons vandeesweek herdenk.
Ilse Salzwedel gesels met Helené C…
Skrywers en boeke: Donker Water; Booker-pryswenner en Britse kortlyste
Martin Steyn gesels oor sy nuwe roman, DONKER WATER, wat handel oor polisieduikers en hulle belangrike werk.
Jonathan Amid gesels oor …
Vind meer uit die roman ‘Donker Water’
Martin Steyn gesels oor sy nuwe roman, DONKER WATER, wat handel oor polisieduikers en hulle belangrike werk.
Jonathan Amid gesels oor …
Die wenners van die jaarlikse AVBOB poësie-kompetisie
Die wenners van die jaarlikse AVBOB-poësiekompetisie is onlangs aangekondig. Salvia Ockhuis, wenner van die Afrikaanse afdeling, gesels o…
Vind meer uit oor dié nuwe boeke
SARIE se boekeredakteur, Phyllis Green, gesels oor die volgende boeke: Die onsigbare deur PJO Jonker; As klippe kon praat deur Connie Luy…
Wie was Karel Schoeman werklik?
Wie was Karel Schoeman werklik? In ‘n geredigeerde gedeelte van sy aanbieding, AANKOMS, AFSKEID en VERTREK: MY VRIENDSKAP MET KAREL…
Vind meer uit oor ‘Erfdeel: Versamelde werke van Koos du Plessis’
Marita van der Vyver gesels in Skrywers en Boeke
Marita van der Vyver
Ilse Salzwedel se gas is Marita van der Vyver, skrywer van 30 boeke, wat kinderboeke, jeugboeke en romans soos G…
2023-Boekhoogtepunte
Boek oor skrywer se stryd teen terminale kanker, tot vrede
lse Salzwedel gesels met Madelein Rust oor haar biografiese boek, VAN VREES NA VREDE, waarin sy skryf oor haar stryd teen terminale kanke…
Rondstuur van onwettige e-boeke IS ‘n misdaad
Ilse Salzwedel gesels met Anchien Troskie oor haar nuwe roman, DIE LAASTE KANARIEGEEL NOTABOEK.
Vyf aspirantskrywers kan elkeen ‘n dri…
Ons huldig Dolf van Niekerk
Ons bring hulde aan die skrywer, dramaturg en digter Dolf van Niekerk, wat op Oujaarsdag 2022 oorlede is. Hy was een van die veelsydigste…
Boekeredakteurs se gunstelingboeke van 2022
Phyllis Green, SARIE se boekeredakteur, en Deborah Steinmair, boekeredakteur van die VRYE WEEKBLAD, gesels oor ‘n klompie van hulle gunst…
Skywers en Boeke: Sheila Cussons; Margaret Atwood; Mohsin Hamid
‘n Jong Sheila Cussons
Die digter Sheila Cussons is vandeesweek ‘n 100 jaar gelede gebore. Jy kan luister na ‘n dokumentêr oor haar l…