Sterre en planete
CategoryIs daar regtig ‘n kans dat ‘n asteroïede die aarde oor 7jr kan tref?
Dr. Nic Erasmus verduidelik of daar regtig ’n kans is dat ’n asteroïede die aarde oor sewe jaar kan tref, en hoe dit gebeur het dat…
Die dag toe ‘n vissersboot amper ‘n multimiljoen dollar ruimtesending in die wiele gery het
Jim Adams en prof. Matie Hoffman praat oor twee onlangse toetslanserings van Blue Origin se massiewe New Glenn-vuurpyl, en SpaceX s…
Sal ‘n windpomp op Mars werk?
Professor Matie Hoffman praat oor ’n vals video wat weer die rondte doen. Daar is luisteraarsvrae oor die kolonialisering van Mars, en ho…
Planeet Aarde is meer uniek as wat ons gedink het
Jim Adams, die voormalige adjunktegniesedirekteur by NASA se hoofkantoor, praat oor nuwe inligting wat daarop dui dat die Aarde baie meer…
Wat weet jy van die son?
Dr. Stefan Lotz en prof. Matie Hoffman beantwoord ’n klompie interessante vrae wat ons gekry van ’n luisteraar oor verskeie uiteenlopende…
Al die opwindende ruimtesendings die afgelope tyd
Jim Adams en Matie Hoffman bespreek van die vele opwindende ruimtesendings die afgelope tyd. Ons praats uitgebreid oor die Europa Clipper…
Bewusmaking vir ‘n donker naghemel?
Ons verrassingsgas, Wim Filmalter, dra baie hoede, onder andere dié van astrofotograaf, amateurteleskoopmaker, teleskooprestoureer…
Wat is ‘n newel?
Lafras Smit praat oo die hoogtepunte van Oktober se hemelruim. Ons luister na ’n paneelbespreking wat vroeër vanjaar by die Vrystaat Kuns…
Die daglig-meteoor wat Oos-Kaap geskud het
Jim Adams en Prof. Matie Hoffman praat oor die groot gebeurtenis toe ’n dagligmeteoor die Oos-Kaap geskud het.
Daar is uiteindelik ’n …
Oor teleskope en weerlig en ‘n krisis in kosmologie
Sterre en Planete het by die Vrystaat Kunstefees gekuier, waar ons ’n program voor ’n gehoor opgeneem het, wat ons met allerhande vrae be…
Die verband tussen ruimteweer, son-uitbarstings en die weer
Ons praat oor ruimteweer en die son se manewales.
Daar het onlangs twee asteroïedes só naby die aarde verbygekom dat radarbeelde van h…
Aphelion-verskynsel is fopnuus
Het jy al van swerfplanete gehoor? Die span bespreek die onlangse ontdekkings van vryswwnende eksoplanete.
Hulle verduidelik hoekom di…
Dié sonvlekgroep het in Mei die skouspelagtige auroras veroorsaak
Dr. Stefan Lotz van SANSA praat oor die aktiwiteite van die son, veral oor die terugkeer van die sonvlekgroep wat in Mei die skouspel…
Hoe gaan ‘n reusagtige sonseil in die ruimte ontplooi word?
Ons hoor van ’n onlangse besoek van Jim Adams aan Suid-Afrika, Matie Hoffman aan Kaapstad en Willie Koorts aan Namibië. Hulle bespre…
Kyk op 3 Junie na die ‘Parade van Planete’
Prof. Matie Hoffman beantwoord ’n luisteraarsvraag oor hoe dit moontlik is om die seevlakmeting met ’n akkuraatheid van tot 1 mm te meet….
Die rare skouspel van Aurora Australis
Ons verrassingsgas het eers ‘n kursus in kinder en jeugsorg gedoen, toe teologie studeer, en uiteindelik ’n meestergraad in hoër onderwys…
Video van lawa-meer op die maan Io
Matie en Willie gesels uitgebreid met Jim Adams oor Boeing Starliner, wat as alles goed verloop, op Maandag 5 Mei vir die eerste keer rui…
Meer oor 4 son-uitbarstings binne minute
Daar was onlangs ’n gebeurtenis op die son waar vier uitbarstings binne minute van mekaar ontspring het. Dr. Stefan Lotz verduideli…
Hoeveel aardes moet ons op mekaar stapel om by die son uit te kom?
Ons wy die helfte van die program aan huldeblyke vir Hennie Maas, wat op 4 April 2024 oorlede is. In Deel 2 van die geskiedenis van Sterr…
Hoe werk sonsverduisterings?
Die span praat oor verduisterings.
Ons hoor van verduisteringsjagter Paul Maley, wat die algehele sonverduistering van 8 April oor Ame…
Sonpanele wat duisend maal doeltreffender is as aardse sonpanele?
Wat is nagglanswolke?
Nagglanswolke (noctilucent clouds) is van die hoogste wat daar is. Willie Koorts vertel meer van hierdie interessante verskynsel.
‘n K…
Hoekom het die Arktiese See nou meer koolsuurgas as normaalweg?
Willie Koorts kyk na die geskiedenis van die twee baanbreker Marsvoertuie, Spirit en Opportunity.
Die varswaterriviere wat in die Ark…