Sterre en planete
CategoryHoe verlaat ruimtetuie aarde se gravitasie-veld?
Wat beteken dit as ons sê dat ‘n ruimtetuig die gravitasieveld van die aarde verlaat het?
Die span kyk na die ontsnapsnelheid van ruim…
Waarom is ons planete en mane sferies?
Wat is die verskil tussen ‘n reaksiewiel en ‘n giroskoop?
‘n Luisteraar het ook gevra hoe dit gebeur het dat die planete en mane in on…
Daar is iets nuuts op die son!
Kobus Olckers in Florida in die V.S.A. is een van Sterre en Planete se spanlede wat nie genoeg van die so…
Hoe kom ‘n satelliet in ‘n wentelbaan?
Dis deesdae nie juis nuus as ‘n satelliet gelanseer word nie. Die span sterrekundiges gesels in Sterre en Planete oor die stappe wat gevo…
Die geheime van die ringe van Saturnus
Wat is die geheime van die ringe van Saturnus?
Saturnus staan bekend as die koning van die ringe. Ringe wat soms oop of toe is. Wat be…
Hoe was die maanlanding 50 jr gelede moontlik?
‘n Geskiedkundige foto van die eerste maanlanding.
Die datum, 20 Julie, waarop die eerste mens (Neil Armstrong) sy voet in 1969 op di…
Waar kom die metaangas op Mars vandaan?
Dit het onlangs bekend geword dat daar ‘n onverklaarbare piek in die teenwoordigheid van metaangas op die planeet Mars was.
Dis een va…
Supernovas, ruimtetoerisme en hidrasien
Prof Matie Hofmann praat oor supernovas en hoeveel van hulle al deur die Subaru teleskoop van Japan gesien is.
In die ruimtenuus is da…
Te veel satelliete in the ruimte?
Wat is die definisie van niks? Die span beantwoord hierdie vraag na aanleiding van ‘n luisteraarsvraag – Is daar iets soos niks in die ru…
As 2 sterrestelsels bots…
Wat sal gebeur as die Andromeda sterrestelsel met ons eie Melkweg bots?
Wat is die verskil tussen klank- en liggolwe?
Wat gebeur w…
Die naghemel in Mei
Die naghemel in Mei soos gesien in die suidelike halfrond.
Waarom is ruimtewetenskaplikes en sterrekundiges nou al gaande oor ‘n aste…
Die grootste vliegtuig ooit!
Sterre en Planete:
Die span praat oor die wêreld se grootste vliegtuig wat pas sy eerste toetsvlug onderneem het. Die vliegtuig gaan i…
Wat is sterretyd en sontyd?
Wat is die verskil tussen Sideriese, of sterretyd, en sontyd?
Prof. Matie Hofmann en Willie Koorts beantwoord ‘n luisteraarsvraag hieroo…
Son se energie-uitset = 10 milj Eskomme/sek
Hoe vergelyk die son se energie-uitset met die opwekking van elektrisiteit op aarde? Prof. Matie Hofmann verduidelik dat die son elke sek…
Gedog ons son is groooot?
Kyk net hoe klein is die Aarde en ons son in vergelyking met ander planete:
1 Miljoen aardes kan in ons son inpas. En ons son is p…
Sending na die Son, water op Mars
Die stofstorm op Mars van Aarde sigbaar
Die stofstorm tref NASA se Curiosity tuig
Sterre en Planete, Sondag 24 Junie 2018 – As jy saans na die ooste kyk, sal jy ‘n helde…
Hoe lyk ‘n eksoplaneet?
Hoe weet sterrekundiges dat die voorwerp wat hulle waarneem, ‘n eksoplaneet is? Daar is nou al 3…