Wie is ek?
CategoryMy kind wil nie skool toe gaan nie!
Wat staan ‘n ouer te doen wanneer sy kind skielik weier om skool te gaan? Hoe kan ‘n ouer die oorsaak uitvind, en wat sê dié houding van …
Bulimie en anoreksie ook by volwassenes
(Foto: Ross Brown)
Bulimie en anoreksie word meeste van die tyd geassosieer met tieners, maar wêreldwyd is die getal besig om te styg…
Obessief-kompulsiewe steurnis: Pietie Beyers vertel
Pietie Beyers en sy meisie, Anneke Weidemann
Obsessies en die kompulsiewe gedrag wat jou dwing om jou obsessies lewe te gee, kan jou …
Hoe affekteer trauma ons?
‘n Traumatiese gebeurtenis word nie net gekoppel aan situasies waar geweld, misdaad of moord plaasvind nie. Trauma kan ook veroorsaak wor…
Ontrouheid bekyk van albei kante
Ontrouheid – ons bekyk die kwessie van alle kante.
Lise Swart kyk na luisteraarsbriewe wat handel oor ontrouheid. Albei perspektiewe s…
Die skade deur vetboelies op sosiale media
As gevolg van sosiale media word dit al hoe meer aanvaarbaar vir mense om ander aan te spreek oor hulle gewig en voorkoms.
Lise Swart …
Neem jou emosies oor?
Voel jy soms dat jou emosies oorneem? Hoekom ervaar ons emosies? Hoe kan mens ontslae raak van negatiewe emosies? Ons ervaar emosies vir …
Hulp teen angstigheid
Wat is angstigheid? Wanneer ervaar iemand dit? Wat is die implikasies van langdurige angs?
- Laai Af (23 232KB)
- Teken in met iT…
Kan jy vergewe en vergeet?
Kan jy vergewe en vergeet? Wat beteken dit om iemand waarlik te vergewe? Lise Swart en sielkundige Christine Nell kyk na hoekom woede emo…
Oorbetrokke ouers nie goed vir kind
Lise Swart vind meer uit oor die langtermyn uitwerking wat oormatige beheer deur ouers op hulle kinders het. Hoe affekteer dit die ouer/k…
Beleef ‘n demensie-toets
Hoe word iemand getoets om vas te stel of hy/sy aan demensie ly? Hoe werk dit dat antwoorde op vrae kan help om ‘n diagnose te maak?
L…
Is alle psigopate gevaarlik?
Daar word gereeld na mense verwys as psigopate of sosiopate. Maar wat beteken dit regtig om diagnoseerbaar te wees met ‘n anti-sosiale pe…
Hoe gesond is jou eie grense?
Hoe gesond is jou eie grense?
Ons almal het grense op professionele vlak, persoonlike vlak en in verhoudings. Hoe gesond is jou eie gr…
Depressie en selfdood by kinders
Narsis of bloot selfsugtig?
Die Griekse God Narsissus het verlief geraak op sy eie beeld in die water.
Narsisme kan weliswaar hand aan hand kan loop met psigopat…
Wat gebeur in jou brein as jy trauma ervaar?
Wat gebeur in jou brein as jy trauma ervaar? Watter dele van jou brein is betrokke by ‘n traumatiese ervaring en hoe verwerk jou brei…
As konsentrasie, slaap en geheue verswak…
Almal se konsentrasie word van tyd tot tyd geaffekteer, so ook jou slaappatroon en geheue. Maar wat kan mo…