RSG personeel
CategoryTwee van RSG se top-joernaliste groet
Twee van RSG nuus en aktualiteit se gesoute regisseurs en omroepers, Metzi van der Merwe en Anita Visser, groet die SAUK vandeesmaand na …
Tyd vir ‘n blaaskans, sê uitsaai-legende
Mariëtta Kruger
Die veteraan-omroeper, uitsaaier en nuusleser Mariëtta Kruger gaan eersdaags met sabbatsverlof en neem ’n blaaskans v…
Wat gebeur as jy verlief is?
Daar is min dinge so lekker as om verlief te wees. Ons kyk na die positiewe en negatiewe eienskappe van verliefdheid, en hoe dit in langt…
Ontmoet ons twee nuwe Kompas-aanbieders
Ons verwelkom twee nuwe Kompas-aanbieders. Barrie Ferreira en Hazel sluit in April by ons aan.
Barrie Ferreira
Meer oor Barrie
Ba…
Nuwe stem by RSG wil lewens verander
Vanaf April skuif ‘n nuwe stem agter die RSG-mikrofoon in. Jaco de Waal, wat voorheen op stasies soos Overvaal Stereo en OFM gehoor is, i…
Renaldo se hart klop R-A-D-I-O
RSG se Renaldo Schwarp is ‘n veelsydige omroeper, TV-aanbieder, skrywer, dokumentêre rolprentmaker en deesdae ook seremoniemeester vir ko…
Ontmoet Estel de Beer, ons nuwe ‘drama-baas’
Estel de Beer aan die werk
Estel de Beer het in Mei aangesluit by RSG as die Senior Regisseur: Mandaat, wat verantwoordelik is vir di…
Skud blad met Reggie Philander
Reggie “Ma Se Kind” Philander, wat Vrydagaande tussen 21:20 en 23:00 die musiekprogram Skud dit op RSG aanbied, is al vir bykans ‘n kwar…
Sue Pyler Slabbert: Die bondel energie borrel agter ‘n mikrofoon
Sue Pyler-Slabbert, mede-aanbieder van Op en Wakker (weeksdae tussen 07:00 en 09:00 op RSG), is nie net ‘n veelsydige aktrise, onderhoudv…
Kokertoekenning aan Mariëtta
Mariëtta Kruger
Die Afrikaanse Taalraad het onlangs vir Mariëtta Kruger bekroon met ‘n Kokertoekenning vir haar Lewenslange bydrae.
…
ATKV vereer Martelize met oorkonde
Die ATKV het ‘n oorkonde aan Martelize Brink toegeken ‘vir die wyse waarop sy Afrikaans leef, dink en praat en soveel lewens aanraak en i…
Kobus Burger, RSG se nuwe programbestuurder, gesels oor uitdagings
Só het Beeld oor Kobus se aanstelling berig
Kobus Burger is aangestel as RSG se nuwe Programbestuurder. Hy het op 1 Oktober in dié po…
Ontmoet onverskrokke Martelize Brink
Martelize Brink is ‘n omroeper/vervaardiger by RSG radiostasie. Sy het die leefstylprogram Oggend op RSG 09:00 – 12:00 aangebied en v…
Ontmoet Gustav, nuuskierige radioman, reisiger, orrelspeler en fossieljagter
Gustav is ook tuis voor die TV-kamera’s.
Ontmoet vir Gustav Greyling, een van die anker-aanbieders van Op en Wakker, maar ook volledi…
D staan vir Derrich, dmikrofone, dtuine, dfotografie en dfiks
Derrich tydens die verfilimg van Tuintoere
RSG se luisteraars ken almal die stem vam Derrich Gardner. Hy spog met ‘n reuse aanhang as…
Nic is terug en sê dankie
Nic de Jager
Nic de Jager is terug na ‘n groot skrik met ‘n koma en Covid-19 – en soos Nic self sê – net ‘n ingroei toonnael kan hom …
Sue is nou Sue Pyler-Slabbert
Baie geluk aan Sue en Franco met hul groot dag en ons wens vir hulle baie jare se liefde en geluk! Kyk net hoe mooi het hulle gelyk op hu…
Carla gaan Spitstyd laat ‘trend’ op sosiale media
Carla MacKenzie
“Ek sien ongelooflik uit om by RSG te werk, want dit is in my taal waarvoor ek so lief is!” sê Carla Mackenzie, wat p…
Pinkstermusiek eersdaags op Sondagaande
Elwira Standili
Vanaf 2 Januarie 2022 begin ‘n nuwe reeks op Sondagaande net ná die seweuur nuusflitse: PINKSTER IN MY HART.
Die a…
Welkom by Monitor, Udo!
Udo Carelse
Toe die rooi lig aanskakel vir sy heel eerste nuusbulletin, het hy geweet die mediawêreld is vir hom. Dit was 22 jaar gel…
‘Nic se goed’: 380 episodes en steeds aan die gang
Nic de Jager
Reekse op RSG duur tradisioneel drie maande. In die praktyk beteken dit 13 programme. Dit was seker die plan met Nic se …
Welkom by RSG, Elsje
Elsje van Jaarsveld, RSG se nuwe Senior Vervaardiger Kontinuïteit, het in Oktober by ons aangesluit.
Elsje was voorheen verbonde aan P…
Nuwe Kompas-aanbieder is geesdriftig
Chrislynn Sias
Chrislynn Sias is die nuwe aanbieder van Kompas op ’n Vrydagaand.
Chrislynn is ’n joernalis in murg en been en dit …
Welkom by RSG, Jaco!
Jaco Wagener
RSG se span vaste personeel word algaande weer voltallig. Jaco Wagener is aangestel as die Oudiovisuele Regisseur wat ve…