RSG personeel
CategoryRenske wen gesogte radioprys met riller-radiodrama
Nes met die Muse Awards vroeër vanjaar het RSG weer eens skoonskip gemaak in die kategorie vir radiodrama tydens vanjaar se SA Radio Awar…
Welkom aan RSG se nuwe programbestuurder
Dit is vir my aangenaam om julle mee te deel dat RSG se nuwe Programbestuurder Mnr Graig-Lee Vernon Smith is, skryf RSG se Sakebestuurder…
Ontmoet Louise Jooste, RSG se nuwe Sakebestuurder
Louise Jooste
RSG het pas vir Louise Jooste as die nuwe Sakebestuurder van die stasie verwelkom. Sy vul dié stoel na die aftrede die ei…
Magdaleen sê dankie aan luisteraars
Magdaleen Kruger
Magdaleen Kruger, voormalige Stasiebestuurder van RSG, skryf:
“Ek bedank graag uit my hart uit vir elkeen wat na di…
Magdaleen groet, verwelkom Louise
Magdaleen Kruger
In haar laaste skrywe in RSG se nuusbrief, groet Magdaleen Kruger na 32 jaar by die SAUK. Sy tree af. Sy skryf:
“…
Ons bring hulde aan Margot Luyt
Margot Luyt
Nic de jager bring hulde aan Margot:
“Margot was een van die mense, wat ek die voorreg gehad het om te ken, wat di…
Wat behels nuwe expat belastingwet?
Coreen van der Merwe, ‘n direkteur van Sovereign Trust Beperk, bespreek die nuwe Expat-belastingswet wat in Maart in werking tree.
-
…
RSG se klein 4
Die RSG-span het die afgelope paar jaar vier babas ryker geword. Die jongste toevoeging is Johann Pieterse en Veronique se klein Pascal. …
Ontmoet boeremusiek-man Willem Viljoen
Willem en sy Jack Russell Philippie op die strand by Kleinmond. Die Jack Russell volg hom soos ‘n skaduwee en Philippie het een keer Wil…
Luister weer: Margot Luyt lees self haar gunsteling verse
Magdaleen Kruger skryf in RSG se jongste nuusbrief:
Margot Luyt
”Jy weet al dat Margot Luyt nou klaargemaak het met haar programm…
Haidee, Harry, Levi en… klein Maddy!
”Hierdie foto is geneem op die heel eerste aand in haar wiegie. Ons verwonder ons aan haar.” – Haidee
Baie dinge het verander in di…