Vermaak
CategoryOns nuwe vervolgverhaal het pas begin
Op Maandag 11 Desember kan luisteraars inskakel vir ‘n splinternuwe middagvervolgverhaal, Kom tyd, kom moeilikheid, waar geraamtes op ong…
Beleef ‘The Sound of Music’ gratis saam met RSG
Rodgers & Hammerstein se veelbekroonde The Sound of Music is eersdaags terug op Suid-Afrikaanse verhoë en RSG bied aan luisteraars die ka…
Luister weer na 2 kort dramas
Donderdag net na 20:00 kan jy na twee kort dramas luister. Dit is Ilne Fourie se Hendrik se histerektomie, wat in 2022 die wenner was van…
Nuwe ‘ou’ musiekreeks op Sondae is oor musiekblyspele
Luister van 1 Oktober Sondae om 10:00 na ‘n musiekreeks oor musiekblyspele en die wêreld van glans, dans, skitter en fantasie.
Bettie …
Ons toekomsfiksie-vervolgverhaal is Dor
Dor is ‘n toekomsfiksie vervolgverhaal wat in die Klein Karoo afspeel gedurende die grootste droogte wat Suid-Afrika nog beleef het.
D…
Luister weer: Diva, in die wáre sin van die woord
‘n Profieldokumentêr oor Emma Renzi, deur Ina Strydom
Die HAT verklaar “diva” soos volg: Afkomstig uit die Italiaans, ‘n beroemde san…
Klein Karoo Klassique was ene hoogtepunte
So is ek die gelukkige ou wat die RSG-prys gewen het om die Klein Karoo Klassique van 4 tot 6 Augustus in Oudtshoorn by te woon, skryf Ja…
Madame Pylinski is nuwe laataand-boekvoorlesing
Luisteraars kan in Augustus uitsien na ‘n splinternuwe laataandboekvoorlesing op RSG.
Die bekende akteur Chris van Niekerk lees voor u…
Ontmoet Frazer Barry, ons rymkletsman
Awêh Respek, Frazer!
Rymklets is nie net iets waarvan Frazer Barry hou nie, dit is inderwaarheid deel van hom. Hoe dan nou anders? H…
Rymklets Sonder Grense 2 begin op 6 Julie
Frazer Barry
Die Rymklets Sonder Grense musiek dokumentêr wat verlede jaar vir die eerste keer op RSG uitgesaai is, is terug met ’n t…
Sondae op RSG word weer in goud gedoop
Vir dertien weke gaan RSG-luisteraars se Sondagoggende in goud gedoop word.
Tina Turner
Die vierde reeks van die gewilde Die Midas…
Splinternuwe musiekreeks oor die Eurovision-liedjiekompetisie begin 2 Julie
Abba se Waterloo, Save you kisses for me deur Brotherhood of Man, Sir Cliff se Congratulations en die die Italiaanse liedjie Volare is a…
Luister weer na prettige radioverwerking van gewilde verhoogstuk, Laerskool Noord
Die eerste radioteaterseisoen van 2023 word op 29 Junie afgesluit met die radioverwerking van Ilne Fourie se Laerskool Noord.
Die …
Watse liedjie is dit? Shazam dit!
RSG, wat is die titel van daai liedjie wat ek sopas op lug gehoor het? Shazam dit!, skryf Fritz Klaaste en verduidelik hoe dit werk.
…
Luister weer na Wesville Laer
Wesville Laer, is die radiodebuut van die skrywer Nisa Smit. Dit is ‘n vrolike, prettige drama waar die spel met woorde vir heerlike verm…
Luister weer na Troufoto’s
Karin du Toit
RSG se radioteaterseisoen open op 6 April met die wenner van die merieteprys in die 2022 Radiodramaskryfkompetisie, Tro…
Musiek en Liriek 2 vanaf 2 April
Willem Pelser
‘n Groot bohaai word altyd gemaak oor die wêreld se bekendste sangers. Maar nie almal van hulle het noodwendig hul eie …
Die Lingerfelders is terug
Die Lingerfelders is terug. Donderdagmiddag 30 Maart begin RSG se nuwe middagvervolgverhaal, Disnisgedraai.
Bekende en beminde spelers…
Kom Oppiwater saam in April
Die 9de Oppiwater Kunstefees van 11 tot 15 April vaar vanjaar van Kaapstad na Namibië op die MSC Orschestra.
Met meer as 20 Afrikaanse…
‘n Musiekreeks oor musiek wat ‘n storie vertel
Tharien Oosthuizen
Een van Tharien Oosthuizen se groot liefdes is Musiekgeskiedenis.
Al die spesialisreekse wat sy al vir RSG gema…
Ons huldig Dolf van Niekerk
Ons bring hulde aan die skrywer, dramaturg en digter Dolf van Niekerk, wat op Oujaarsdag 2022 oorlede is. Hy was een van die veelsydigste…
Top 20 rolprente van 2022
Leon van Nierop het sy lysie van top 20 rolprente wat in 2022 in Suid-Afrika vertoon is, opgestel.
- Belfast (Kenneth Branagh)
- Th…
Luister op Oukersaand en op Kersdag na Salon Musiek se Klassieke Kerskonsert
RSG Luisteraars kan vanjaar inskakel op die Salon Musiek Kerskonsert wat in 2 aflewerings op Kersdag uitgesaai word.
Linelle Wimbles
…
Ampie is nou radio-vervolgverhaal
Op Donderdag 8 Desember om 14:45 het ‘n nuwe vervolgverhaal op RSG begin: Die Ampie-Trilogie, deur Jochem van Bruggen; vry vir die radio …