Radiodrama
CategoryNuwe, hipermoderne radiodrama-ateljee vir RSG
Leon van Nierop (regisseur), Bongi Thomas (tegniese regisseur) en Evert Snyman jnr. (byklank-regisseur) in die nuwe D3-ateljee.
RSG s…
Nuwe RSG-vervolgverhaal begin 10 Nov
RSG se nuwe vervolgverhaal Ter wille van oorlewing deur Helena Hugo, begin Woensdag 10 November.
’n Gemiddelde Afrikaanse gesin pa Ge…
Nuwe middagvervolgverhaal: My naam is Vincent
My naam is Vincent, deur Lee Doubell, begin op 18 Augustus – weeksmiddae net na die 15:00 nuus.
Kom soek saam na Vincent van Gogh se v…
Laai waai met jou radiodrama
Die spertyd is in sig vir vanjaar se RSG Sanlam radiodrama-skryfkompetisie. Inskrywings moet RSG teen middernag op Maandag 16 Augustus be…
Luister 17 Junie: Boeretroos
Stem vir radiodrama-opnames in Durban
Die bekroonde regisseur Eben Cruywagen hou op 26 Junie ‘n stemdag by die Kuswagskool in Amanzimtoti. Die doel van die geleentheid is om t…
Die Lingerfelders is terug op RSG
Die Lingerfelders laat waai! is ‘n opvolg van die kontemporêre, karakter-gedrewe “Die Lingerfelders” wat teen die agtergrond van ‘n ryk …
RSG se nuwe dramaseisoen skop Donderdag af
‘n Kaalbas kalender, ‘n spooktrein, ‘n afgestorwe man wat weens sy gewig nie begrawe kan word nie en die geskiedenis van die radiodrama k…
Sterrereën = ‘n komiese studente-liefdesverhaal
Hendie Grobbelaar
Sterrereën, geskryf deur Hendie Grobbelaar, het die tweede prys in die RSG/SANLAM Radiodrama-skryfkompetisie v…
Koue Kaiings = diensplig, intrige, humor, nostalgie
Koue kaiings deur Lee Doubell is ‘n spookstorie met ‘n verskil. Vyf jong mans is in die laat jare 70 op pad na Upington om vir hul nasion…
Vermaak in RSG se tuisbly-dramaseisoen
Nou, meer as ooit tevore, het RSG-luisteraars se maagspiere ook oefening nodig. Drie weke op die rusbank?
Wel, RSG Radioteater se tuis…
Skryfwenke vir radiodramas
Trek jou tikmasjien nader vir die RSG/Sanlam Radiodrama- skryfkompetisie
Die RSG en Sanlam Radiodrama-skryfkompetisie is vanjaar 24 …
Luister weer: Dawid Minnaar in Chris Barnard opdragwerk
RSG vier die Sestiger Chris Barnard se 80ste verjaardag met die argiefdrama Op die pad na Acapulco, wat op Donderdag 10 Oktober om 20:00 …
Dramaseisoen Okt – Des 2018
RSG se tweede Radioteater-seisoen van 2018 het op Donderdag 4 Oktober begin en tot einde Desember geduur.
Die laaste 3 dramas wat dié se…
Aangrypende ‘Kolskoot Visagie’ is geskoei op tragiese volkslegende
Kolskoot Visagie deur Christopher Joynt gaan oor Barend Visagie en sy seun Willie se tragiese verhaal wat in 1948 in die Swinburne distri…