Vervolgverhale
CategoryOns nuwe vervolgverhaal is ‘Tien dae’ deur Lee Doubell
Luister van vandag elke weeksdag om 14:45 na ons nuwe vervolgverhaal deur Lee Doubell. Tien dae is ‘n opvolg van Sestig Dae.
Agtergron…
‘Bokkoms vir brêkvis’, ons nuwe vervolgverhaal deur Ilne Fourie, begin Woensdag
Wanneer twee uiteenlopende families saam gaan kampeer is dit ‘n resep vir misverstande, skaterlag oomblikke, verskille, geite en grille e…
Ons nuwe vervolgverhaal begin op 18 Sept
RSG se nuwe middagvervolgverhaal van 60 episodes, Sonsak oor Verlatensrus, begin op 18 September en sal elke weeksmiddag om 14:45 tot 15:…
Woensdag: ‘Op die oog af’ begin
RSG bied met trots van 26 Junie ‘n nuwe 60-episode middagvervolgverhaal, Op die oog af aan. Dié vervolgverhaal is in opdrag van RSG geskr…
Nuwe middagvervolgverhaal begin Woensdag: ‘Die Sprinkaanbeampte van Sluis’
Ons nuwe middagvervolgverhaal van 29 Mei elke weeksmiddag te hoor. Die Sprinkaanbeampte van Sluis is geskryf deur Jochem van Bruggen en k…
Ons nuwe vervolgverhaal het pas begin
Op Maandag 11 Desember kan luisteraars inskakel vir ‘n splinternuwe middagvervolgverhaal, Kom tyd, kom moeilikheid, waar geraamtes op ong…
Ons toekomsfiksie-vervolgverhaal is Dor
Dor is ‘n toekomsfiksie vervolgverhaal wat in die Klein Karoo afspeel gedurende die grootste droogte wat Suid-Afrika nog beleef het.
D…
Die Lingerfelders is terug
Die Lingerfelders is terug. Donderdagmiddag 30 Maart begin RSG se nuwe middagvervolgverhaal, Disnisgedraai.
Bekende en beminde spelers…
Ampie is nou radio-vervolgverhaal
Op Donderdag 8 Desember om 14:45 het ‘n nuwe vervolgverhaal op RSG begin: Die Ampie-Trilogie, deur Jochem van Bruggen; vry vir die radio …
Nuwe middagvervolgverhaal vanaf 15 Sept: ‘Die spoke van Duinebult’
Die nuwe middagvervolgverhaal, Die spoke van Duinebult, deur Ronel Mostert, begin op 15 September.
Duinebult is ’n fiktiewe vissersdo…
Ons middagvervolgverhaal op RSG tel spoed op
Die veteraanskrywer van radiodramas en vervolgverhale, Joe Kleinhans het ‘n spiksplinternuwe middagvervolgverhaal vir RSG geskryf. Ou li…
‘Het van Verlangekraal’ nou op RSG
Die ikoniese verhaal Het van verlangekraal, deur Johan Bekker, is RSG se nuwe middagvervolgverhaal.
ANSU VISSER (jong Het) en SALLY C…
Nuwe middagvervolgverhaal deur Charles J Fourie
Ons nuwe vervolgverhaal Alleenmandaat deur Charles J Fourie begin op 2 Februarie, weeksmiddae net na die 15:00 nuus.
Die verhaal skop …
Nuwe, hipermoderne radiodrama-ateljee vir RSG
Leon van Nierop (regisseur), Bongi Thomas (tegniese regisseur) en Evert Snyman jnr. (byklank-regisseur) in die nuwe D3-ateljee.
RSG s…
Nuwe RSG-vervolgverhaal begin 10 Nov
RSG se nuwe vervolgverhaal Ter wille van oorlewing deur Helena Hugo, begin Woensdag 10 November.
’n Gemiddelde Afrikaanse gesin pa Ge…
Nuwe middagvervolgverhaal: My naam is Vincent
My naam is Vincent, deur Lee Doubell, begin op 18 Augustus – weeksmiddae net na die 15:00 nuus.
Kom soek saam na Vincent van Gogh se v…
Die Lingerfelders is terug op RSG
Die Lingerfelders laat waai! is ‘n opvolg van die kontemporêre, karakter-gedrewe “Die Lingerfelders” wat teen die agtergrond van ‘n ryk …