Covid: die delta-variant, vaksiene, 3e golf

Wat gaan aan met Covid? Is die Delta-variant se simptome anders as dié van ander variante? Wat gaan aan in Gauteng wat pasiënte en dokters betref? Wat is die jongste oor die entstowwe?   Lang Covid: Covid kan tot diabetes lei