Daar is iets nuuts op die son!
Kobus Olckers in Florida in die V.S.A. is een van Sterre en Planete se spanlede wat nie genoeg van die son kry nie. Hy kyk al tussen 30 en 40 jaar na ons ster, maar verlede week het hy iets op die son gesien wat hy nog nooit vantevore waargeneem het nie. Hy vertel wat hy gesien het.
Daar is ook ‘n antwoord op ‘n luisteraarsvraag oor die diepte van die kraters op die maan.
Luister hoe klink die son: https://phys.org/news/2018-07-sun.html