Dawie Roodt vasgekeer in Rusland
Ekonoom Dawie Roodt is tans in Rusland vasgekeer ná ‘n familietroue, omdat sy kinders nie paspoorte het om die land te verlaat nie.
Ons hoor by hom wat sy ervaring was van die land en sy mense, en wat hulle werklik weet van die oorlog op hulle voorstoep.