Deur die donker dieptes: Die kruisiging van Jesus
:Lizelle de Bruin praat met dr. Andries Cilliers oor die kruisiging van Jesus deur die lens van Psalm 23. Hulle neem jou op ‘n reis deur die dal van doodskaduwee, maar ook op ‘n reis van troos en sekerheid, en ‘n reis van die Kruis na die Kroon.