Diabetes – Neem kennis van die Groot D
Vandag is die fokus op Diabetes. Eerstens omdat dit op 14 November Wêreld Diabetes dag is Tweedens omdat die verband tussen Diabetes en Covid-sterftes groot is Derdens omdat die Covid-pandemie groot tekortkominge in diabetes sorg blootgelê het Vierdens omdat die meeste mense met hartsiektes, diabete is, Vyfdens omdat baie mense nie besef waarom dit lewensbelangrik is om diabetes goed te beheer nie. Sesdens omdat SA ‘n tekort aan verpleegkundiges het en veral aan dié wat kundig genoeg is oor diabetes-versorging. Marí Hudson gesels met ’n internis oor dié kwessies. Luister Woensdag, 11 Nov , om 11:30 na Gesondheid op RSG.
Kopieër en plaas die URL in jou WordPress webwerf om dit in te sluit
Kopieër en voeg kode tot jou webwerf in dit in te sluit