Die Angola van vandag is anders as die een van 50 jaar gelede


Ná bykans 10 000 km deur Angola, het Jurgens Schoeman van Live the Journey ‘n nuwe na-oorlogse perspektief vir reisigers.

Groen landskappe

Mooi strande

Die Kuladula valle

Luanda, met mooi strande