Geen geld vir doktersposte midde-in tekort aan staatsdokters, korrupsie, hoë nalatigheids-eise weens min doktersposte
Jong afgestudeerde dokters kry nie poste in die staatsdiens nie, en poste om te spesialiseer is ook so skaars soos hoendertande. On…
Ons nuwe vervolgverhaal ‘Tien dae’ deur Lee Doubell begin vandag!
Luister van vandag elke weeksdag om 14:45 na ons nuwe vervolgverhaal deur Lee Doubell. Tien dae is ‘n opvolg van Sestig Dae.
Agtergron…
Hoe maak ‘n vuurvliegie lig?
Kan ‘n padda in melk, suurmelk verhoed? Hoe maak vuurvliegies lig, en watter ander lewende wesens kan dit ook doen?
16 Jan: Die Verdwyn van die Afrika Pikkewyn
Luister op 16 Januarie na die ondersoeke dokumentêr Die verdwyn van die Afrika pikkewyn, deur Martelize Brink.
Sommige omgewingskundig…
Suid-Afrika het ’n groot kernkragspeler
Dr. Kelvin Kemm – voorsitter, Sratek Global
Volg RSG Geldsake op Twitter
Wiskunde en wetenskap: SA-leerders laaste, dis die onnies se skuld
Suid-Afrikaanse leerders het lelik afgesteek in die 2023 Tendense in Internasionale Wiskunde en Wetenskapstudie, of te wel TIMS…
Wat hou die weer in 2025 in?
Verlede jaar was die warmste jaar sedert daar met die optekening van temperature begin is. In Suid-Afrika, soos in die res van die …
Alles in ‘n vroeggebore baba is nog ‘onder konstruksie’ veral die brein
‘n Baba wat vóór of op 37 weke swangerskap gebore word, is ‘n vroeggebore of premature baba. Dié babas is nog ‘onder konstruksie’ e…
Regsake: Voetganger-eise teen die Padongelukkefonds; botsing weens selfoon-gebruik
Igna Klynsmith praat oor voetgangerseise teen die Padongelukkefonds.
Hy bespreek ook ‘n geval waar ‘n versekeringsmaatskappy ‘n …
Ons nuwe dokumentêre seisoen: Die verdwyning van die Afrika-pikkewyn
Hoekom verloor jong mans hul hare en waarom gaan die Afrika-pikkewyn van die planeet “verdwyn”? Wat word alles in die SAUK se argief-skat…
Dié silwer behoort aan Suid-Afrika
Wilhelm Hertzog, ontleder en portefeulje bestuurder by Rozendal Vennote
Volg RSG Geldsake op Twitter
Die finansiële impak van indringerspesies is baie groot
Prof. Brian van Wilgen, ekoloog by die Sentrum vir Uitnemendheid in Indringerbiologie aan die Stellenbosch Universiteit
Volg RSG…
Sal ‘n windpomp op Mars werk?
Professor Matie Hoffman praat oor ’n vals video wat weer die rondte doen. Daar is luisteraarsvrae oor die kolonialisering van Mars, en ho…
Hoe kry ek ‘n RSG-program op potgooi?
Met soveel lekker RSG programme is dit soms moeilik om by almal uit te kom. Gelukkig word ons programme opgeneem en as potgooie beskikbaa…
Hoe gemaak as jy en jou kleuter koppe stamp?
Hoe gemaak as jy en jou kleuter koppe stamp? Hoe hanteer ons konflik met ons voorskoolse kinders? Yolandi van den Heever, ‘n kleinkinder-…
Beweging help só met jong kinders se ontwikkeling
Vroeëkinderontwikkeling-spesialis en opvoeder, Sophie Breytenbach, praat oor beweging met betrekking tot voorskoolse kinders se algehele …
Landbou: Wat weet jy van die nastergalbessie?
Louwtjie du Toit van Bloukopboerdery in die Morgenzon-omgewing gesels oor die geskiedenis van die nastergalbessie, -produksie e…
Planeet Aarde is meer uniek as wat ons gedink het
Jim Adams, die voormalige adjunktegniesedirekteur by NASA se hoofkantoor, praat oor nuwe inligting wat daarop dui dat die Aarde baie meer…
Lucelle se Droombos teen trauma
As gevolg van geweldige trauma het Lucelle van Wyk ontvlugting gevind in haar tuin. Sy het haar tuin in verskillende kamers verdeel…
Willie Botha se klassieke konsertina
Willie Botha is bekend daarvoor dat hy klassieke musiek op ‘n konsertina speel. Christelle Webb-Joubert leer ken hom van nader.
Bou só gesonde gesinsverhoudings
Opvoedkundige sielkundige Marike Badenhorst praat oor gesinne en hoe om gesonde gesinsverhoudings te bou.
Hoe ruik diere water? Hoekom boelie diere mekaar?
Hoe ruik diere water?
Wat versteur ‘n vlermuis se sensoriese reseptors?
Hoekom boelie diere mekaar?
Uitheemse indringer verdring weiveld in Noordwes en Noord-Kaap
Latin Globemallow
Die Latin globemallow, ‘n plant afkomstig vanaf Suid-Amerika, is vroeër vanjaar as ‘n nuwe indringerplant geï…
Beïnvloed sonuitbarstings weerpatrone?
Dr. Stefan Lotz van SANSA en prof. Matie Hoffman beantwoord uiteenlopende luisteraarsvrae, wat strek van hoe wetenskaplikes die waarheid …