Die dag toe ‘n vissersboot amper ‘n multimiljoen dollar ruimtesending in die wiele gery het


Jim Adams en prof. Matie Hoffman praat oor twee onlangse toetslanserings van Blue Origin se massiewe New Glenn-vuurpyl, en SpaceX se 7de Starship, wat albei gemengde sukses gehad het.

Ons bespreek ook Launch Abort Systems vir beide bemande en onbemande sendings.

Jim vertel hoe ’n vissersboot amper ’n multimiljoen dollar ruimtesending in die wiele gery het.