Die Hajj-pelgrimstog: die hittegolf en sterftes


Sowat 1 300 mense is dood terwyl hulle die Hajj-pelgrimstog by Mekka in Saoedi-Arabië meegemaak het. Die Midde-Ooste loop deur onder uiters hoë temperature weens ‘n hittegolf. Meer as 2 miljoen Moslems woon jaarliks dié pelgrimstog by – dit is een van die vyf pilare van die Moslem-geloof.

Ons praat hieroor met professor Farid Essack van die Universiteit van Johannesburg.