Die kuns van kruisondervraging
Igna Klynsmith praat oor die kuns van kruisondervraging.
Hy bespreek onder meer die vraag of ‘n spermskenker regte het ten aansien van die kind; huwelike met buitelanders; en of toegang geweier mag word aan beamptes of kontrakteurs wat elektrisiteitsmeters moet lees.