Die kuns van politieke onderhandeling


Suid-Afrika is weer by ‘n keerpunt soos in die 1990’s, en weer sal daar onderhandel moet word, soos tydens die Konvensie vir ‘n Demokratiese Suid-Afrika, Kodesa, destyds. Partye wat ná afloop van verlede week se verkiesing sal onderhandel, het egter nie die luukse van die etlike maande wat Kodesa geduur het nie, maar 14 dae.

Dr. Theuns Eloff was destyds aan die hoof van die Kodesa-sekretariaat. Hy sluit by ons aan.