Die nuwe KI-bot kan plagiaat gou identifisieer


Al jare lank moet akademici, uitgewers en nuusredakteurs hulle storie ken om plagiaat in skryfwerk te herken, maar nou is daar ChatGPT, ’n kragtige kunsmatige intelligensie bot wat sake lelik kan omkrap.

‘n Kommunikasiekonsultant en joernalis van Nelson Mandelabaai, Ed Richardson, glo dit sal ‘n onomkeerbare invloed op die mediaveld hê. Mariska Spoormaker het meer gaan uitvind.