OB vs SARS; Discovery vs Liberty
Igna Kynsmith bespreek hofsake oor
- die Openbare Beskermer se reg om jou belastinginligting van Jan Taks te bekom, en
- onregverdige mededinging tussen twee versekeringsmaatskappye oor kliënte se lewenstylinligting.
- Daar is ook humoristiese bydraes oor die jakkalsdraaie wat beskuldigdes maak, en die regsprofessie se swak reputasie onder die publiek.