Die ongemaklike waarheid (vir die ANC) oor landbou in SA


THE UNCOMFORTABLE TRUTH ABOUT SOUTH AFRICA’S AGRICULTURE is die jongste boek uit die pen van die landousakekamer, Agbiz, se hoofekonoom, Wandile Sihlobo, en professor Johann Kirsten, direkteur van die Buro vir Ekonomiese Navorsing aan die Universiteit Stellenbosch.

Dis nie die eerste boek oor dié onderwerp wat Wandile en Johann geskyf het nie, en lê ‘n hele gerf mites bloot oor landbou in Suid-Afrika.

Luister en kyk ook:

 

Die stand van landbou sedert 1994