Die spesiale orrel in die Veremarksaal
Min mense weet dit, maar Port Elizabeth is die enigste hoofstad in Suid-Afrika wat met n 100% werkende stadsorrel kan spog. Mariska Spoormaker het gaan hoor hoe klink dié orrel.
Luister ook na die spel van professor Albert Troskie, die groot gees agter die totstandkoming en volhoubare gebruik van Port Elizabeth se stadsorrel in die Veremarksaal.