Die regsaspekte van godsdiens in skole
Regsake: Maandag 26 Maart 2018
Igna Klynsmith gesels met Ian Wessels oor
- die regte van moeders wat borsvoed by die werk, en
- nuwe wetgewing om ontduikers van onderhoud vas te vat.
- Hulle bespreek ook onlangse hofsake oor vryheid van spraak en
- godsdiensbeoefening in openbare skole.