‘n Kykie na die sake teen die OB
Igna Klynsmith bespreek onder meer die situasie met die Openbare Beskermer en al die sake teen haar;
wat gebeur met ‘n erflating indien die person wat erf by likwidasie-kwessies betrek word;
volmag en hoe dit werk; en
die belangrikheid van korrekte en verstaanbare taalgebruik.
Luister na die episode van Regsake: