Die stand van landbou sedert 1994
Terwyl daar onstuimige winde oor Suid-Afrika en sy bilaterale verhouding met Amerika waai, en onsekerheid oor die nuwe onteieningswet heers, het die Buro vir Voedsel- en Landboubeleid ‘n omvattende verslag bekendgestel oor die stand van landbou sedert die aanbreek van demokrasie in 1994. Die verslag ontleed verskeie faktore wat met landbou verband hou oor die afgelope 30 jaar. Ons praat hieroor met die bestuurshoof van AgriSA, Johann Kotzé.
Kopieër en plaas die URL in jou WordPress webwerf om dit in te sluit
Kopieër en voeg kode tot jou webwerf in dit in te sluit