Die tienerbrein, gedrag en gemoed
Wat veroorsaak die skielike verandering in tieners se gedrag? Watter rol speel die skielike toename in verbindings in die voorste gedeelte van die brein, die prefrontale korteks, in tieners se gemoed en gedrag? Laai Af (23 463KB) Teken in met iTunes Luister Luister ook: https://www.rsgplus.org/kinders/hoekom-slaan-mens-toe-in-n-eksamen/ Lees ook: https://www.stanfordchildrens.org/en/topic/default?id=understanding-the-teen-brain-1-3051 https://www.nimh.nih.gov/health/publications/the-teen-brain-6-things-to-know/index.shtml
Kopieër en plaas die URL in jou WordPress webwerf om dit in te sluit
Kopieër en voeg kode tot jou webwerf in dit in te sluit