Die Tshwane Metro soek 1000MW se elektrisiteit, en gou ook Home RSG Radio Geldsake Gepubliseer op 29/06/2024. 02/07/2024 Die Tshwane Metro soek 1000MW se elektrisiteit, en gou ook Cilliers Brink, burgemeester van die Tshwane-metro gesels oor hulle planne vir elektrisiteitsopwekking. Volg RSG Geldsake op Twitter