Die uitdagings met kanola om goeie opbrengste te lewer
Kanola is ‘n belangrike wisselbougewas in die Wes-Kaap, en ding goed mee met kleingrane soos koring en gars. Dit is egter nie so maklik om te verbou nie, en daar is sekere uitdagings wat oorkom moet word om goeie opbrengste te behaal.
Aartappels SA vertel wat in Maart met aartappelverkope het gebeur.
Dr. Ivan Meyer, Die minister van landbou in die Wes-Kaap, praat oor die R1-miljard begroting wat onlangs ter tafel gelê is.