Die verband tussen ruimteweer, son-uitbarstings en die weer


Ons praat oor ruimteweer en die son se manewales.

Daar het onlangs twee asteroïedes só naby die aarde verbygekom dat radarbeelde van hulle geneem kon word.

En ons verduidelik hoekom die oppervlak van die son wasig, amper harerig, lyk in hoëresolusie foto’s.