Die verhouding tussen plaaseienaar en -werker


‘n Plaaswerker op ‘n groenteplaas

Die verhouding tussen plaaseienaar en plaaswerker is ‘n komplekse een.

Daar is goeie verhale van eienaars wat skole bou, plaaswerkers se kinders met hulle studies help, maar ook baie wantroue, afleggings, loondispute en grondhervorming.

Dit is Werkersmaand, en ons bespreek die verhouding tussen plaaseienaar en plaaswerker.

Luister na die warm gesprek: