Die verskrikking van kuberboelies
Kuberboelie-gedrag neem toe en kan tot onstellende gevolge lei.
Met al die positiewe dinge oor die tegnologie wat bly ontwikkel, is daar ook die skrikwekkende misbruik daarvan, veral deur boelies. Phil Loots en dr. Rodney Seale praat met kundiges oor kuberboelies.

Maandag 12 November 2018
Daar word baie oor boelies gepraat, maar is dit iets wat net op skool gebeur? Phil Loots en dr. Rodney Seale praat hieroor met jonger én ouer mense.