Dienskontrakte; jag in woongebiede
Igna Klynsmith bespreek twee sake wat met die Arbeidsreg verband hou:
- die billikheid al dan nie van veranderings aan dienskontrakte;
- en wie toegang het tot die KVBA en in watter omstandighede.
Daarna bespreek hy
- die wettigheid van jag in ‘n gebied wat as woongebied verklaar is,
- en gee raad oor wat iemand te doen staan indien sy reg op privaatheid geskend is.