Dorpe: Cloud Jovuka – Van aktivis tot leier

Hoor hoe Cloud Jovuka se siening van sake verander het – van woedende aktivis tot ’n man wat luister en lei. My Mooi Dorp is daarop gemik om dorpe in ons land te help om weer – of vir die eerste keer – model-dorpe te word. In hierdie program stel Mari Hudson julle voor aan ‘n opbouende leiersfiguur van die Sondagsriviervallei wat eens ‘n opstokende aktivis was. Dorpe: Ontmoet Sanele en Cloud