Dorpe6: Hoe kan gemeenskap en munisipaliteit saamwerk?

Die program is daarop gemik om dorpe te help om weer of vir die eerste keer, modeldorpe te word. In die sesde program brei ons verder uit oor die eerste stappe om samewerking tussen die gemeenskappe en hulle munisipaliteite te bewerkstellig. Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, rond die gesprek af en gee verdere praktiese raad. In die vyfde program fokus ons op hoe inwoners te werk kan gaan om die eerste stappe te doen. Gesprekke met gemeenskappe en gemeenskapsleiers van alle sektore is die eerste stap. Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gee raad. Luister na die vorige programme: My mooi dorp: Jy hét baie magte Elke munisipaliteit MOET dié pligte nakom Dorpe: Kroonstad se plan vir samewerking en vooruitgang