Dorpe: Ontmoet die taxibaas van Kirkwood

Marí Hudson gesels met ’n jong taxibaas van die Sondagsriviervallei oor sy droom om die taxibedryf meer professioneel en respekvol te maak. Ken jy die taximense op jou dorp? Verstaan jy die toet-toet en stop-stop optredes? Luister na die gesprek op My Mooi Dorp, die program wat daarop gemik is om dorpe weer funksionerend, skoon en mooi te maak en gemeenskappe florerend. Luister na die vorige episodes: Episode 12: My mooi dorp 29 Mei 2021 Hoe help jy om leiers te ontwikkel? Hoe help jy mense om nuut te dink om nuwe oplossings vir ou probleme te vind? Mari Hudson praat met ‘n kopskuiwer, en jy kry ’n voorsmakie van ‘n gesprek met ’n jong taxibaas van die Sondagsriviervallei. In My Mooi Dorp help ons dorpe om weer – of vir die eerste keer – modeldorpe te word, en stel … Lees meer Dorpe: Ontmoet die taxibaas van Kirkwood