Eerste liefdes leer tieners baie oor verhoudings
Johan van Lill praat met pastorale berader Fanie Kriel oor hoe om Valentynsdag met jou kinders te hanteer. Hoe gemaak met eerste liefde, gesprekke oor seksualiteit en as my kind dalk nie ’n Valentynsdagkaartjie of -presentjie gekry het nie.