Egskeidingsprokureur skryf boek oor hoe om nie te skei nie
‘n Egskeidingsprokureur wat ‘n boek skryf oor hoe om egskeidings te vermy, klink so ietwat teenstrydig! Tog is dit presies wat Bertus Preller gedoen het. Bertus het al honderde skeisake hanteer en sy boek, The Unexpected counsellor het pas verskyn. Bertus sluit vanoggend by ons aan.