As deel van Testamenteweek praat Igna Klynsmith en Volker Kruger verder oor erflatings en testamente. Hulle bespreek onder meer ‘n saak oor die verwydering van ekseketeurs; intestate erfopvolging en buitelandse testamente. Regsake 6 September 2021 Igna Klynsmith en Volker Kruger bespreek verskeie aspekte van boedelbeplanning en die opstel van testamente, met die oog op die Prokureursorde van Suid-Afrika se Testamenteweek.
Kopieër en plaas die URL in jou WordPress webwerf om dit in te sluit
Kopieër en voeg kode tot jou webwerf in dit in te sluit