Familiereg: egskeidings, onderhoud, ouerlike toesig
Igna Klynsmith en kollega Elmari Richter bespreek verskeie aspekte van familiereg.
Dit sluit in die egskeidingsproses; hoe word onderhoud bepaal; hoe lank geld die onderhoudsplig; en ouerlike beheer en toesig.