Gedigte deur mans oor die geboorte van hul kinders Home Vers en Klank Gepubliseer op 23/05/2024. 28/05/2024 Roeline Daneel lees gedigte deur mans oor die geboorte van hulle kinders. Daar is ook ’n paar verse uit die perspektief van ’n ouma, wat die koms van haar eerste kleinkind inwag.