Pak terug-skool-toe reg aan Home Groeipyne Kinders Gepubliseer op 10/01/2019. 10/01/2019 Hoe kan ouers en kinders die jaar reg aanpak, en hoe moet die verkillende oorgange tussen skoolfases hanteer word? Johan van Lill praat met opvoedkundige sielkundige Elzette Fritz oor terug-skool-toe. Laai Af (22 206KB) Teken in met iTunes Luister