Grootste hervestiging van gerehabiliteerde aasvoëls in Afrika vind in 2024 in Oos-Kaap plaas
Die grootste hervestiging van gerehabiliteerde aasvoëls in Afrika vind aanstaande jaar plaas in die Oos-Kaap se Shamwari Privaat Wildreservaat in die omstreke van Makhanda, vroeër bekend as Grahamstad.
Spoormaker praat hieroor met dr. Johan Joubert, natuurlewebestuurder en veearts van Shamwari.