Groter winste danksy chemiese interaksies tussen plante
Deur die chemiese interaksie tussen plante reg in te span, kan groter winste behaal word. So sê dr. Charlie Reinhardt van die Noordwes-Universiteit.
Hoor wat by die jongste wolveilings gebeur het.
En Karen de Bruyn van G7 Hernubare Energie gesels oor die ontwikkeling van windplase, en die voordele hiervan vir grondeienaars.