Hanteer kinders se seer ná egskeiding só Home Top Stories Groeipyne Opvoeding Gepubliseer op 16/03/2021. Johan van Lill praat met dr. Louisa Stoker, ‘n familieberader, oor kinders wat aan egskeiding blootgestel word. Hoe hanteer ouers en versorgers die seer wat veral kinders ervaar. https://www.rsgplus.org/wp-content/uploads/2021/03/groeipyne_4_mar_groeipyne_4_maart_2021_medium.mp3