Hanteer ‘n beheervraat só
Wie is ek? – Vrydag 29 Desember 2017
Wanneer moet jy beheer neem, en wanneer moet jy laat gaan? Die span verduidelik hoekom die verstaan van hierdie konsep ‘n beduidende verskil aan jou lewenskwaliteit kan maak. Hulle vertel ook jy ‘n beheervraat kan hanteer.