Help jou kind só met sy belangstellings, aanlegte, vakkeuses
Groeipyne: Donderdag 22 Februarie 2018
Hierdie week in Groeipyne gesels Johan van Lill met opvoedkundige sielkundige, Rina Brink, oor hoe ouers kinders kan help met hulle belangstellings, aanlegte en besluite oor loopbane en vakkeuses.